Welkom op my werf!

Ek is besig om my artikel “Productivity Breakthrough: 8 Basic Work Habits That Will Skyrocket Your Productivity” so bietjie te herwerk na aanleiding van gedagtes en insette wat ek in Bloemfontein gekry het.  Dit sal binne die volgende dag of twee beskikbaar wees, en as jy daarvoor gevra het sal ek jou laat weet.

Intussen wil ek dinge nie ophou nie en hier onder kan jy my aanbieding in PowerPoint  of PDF aflaai.

In die PDF weergawe kan die videos nie speel nie en daarom het ek aparte skakels vir die videos gegee.

Terloops al hierdie skakels sal jou toegang gee tot die relevante dokumente in my Dropbox rekening, en as jy daarop kliek sal die “download” dadelik begin.

Bel my asseblief op 082 737 3676 of epos my by gerrit@789.co.za met enige vrae.

Dankie nogmaals vir jou deelname aan die Landbouweekblad Konferensie en jou versoek vir inligting.

Vriendelike groete, en lekker dag verder!.

Digital signature Gerrit

 

 

Gerrit Cloete

082 737 3676

 

AANBIEDINGS

Gerrit se aanbieding in PowerPoint Formaat (insluitend die videos)  (3,3 MB)

Gerrit se aanbieding in PDF formaat (geen videos ingesluit)  (21,3 MB)

 

VIDEOS

Man wat verkeerde motor skoonmaak na sneeuval  (1,5 MB)

Man wat kliek en dan reageer sy donkie!  (0,8 MB)

“German Coast Guard” – “What are you thinking about?”  (2,5 MB)

 

ARTIKEL “Productivity Breakthrough: 8 Basic Work Habits That Will Skyrocket Your Productivity”: SAL BINNE VOLGENDE DAG OF TWEE HIER BESKIKBAAR GEMAAK WORD.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *